Dit
was my voorreg gewees om die foto's te neem van Dieter Voigt (Mr. SA
2007 en huidige Pasella aanbieder) en Martelize van Niekerk (SA Idols
finalis) se troue. Hulle het getrou in die NG Kerk Kuilsrivier en hul onthaal
gehou op Altyd Lig / Blydschap. Dit was so lekker gewees om met hulle te werk want
hul liefde vir mekaar is so tasbaar gewees met awesome chemistry tussen
hulle.
This is a huge post with more than 160 photos.
If there is a photo that didn't load correctly, press the F5 key to REFRESH, Thanx.
xxx
WOW, fantastiese fotos en moments gecapture. Die beste in die weste.
ReplyDeleteStunning, julle liefde is vasgevang en julle lyk baie gelukkig, alle seeninge word julle toe gewens.
ReplyDeletePragtige foto's! Elkeen is soooooo spesiaal.
ReplyDeleteOns deel in julle vreugde.
Wow Bokkie! Jou het jouself weereens oortref! Dis AWESOME hoe jy hulle persoonlikhede vasgevang het vir ewig!
ReplyDeleteCharl die fotos is ongelooflik mooi ( soos altyd)
ReplyDeleteStunning Charl, jy mag maar!
ReplyDeleteDie fotos is pragtig verby
ReplyDeleteCharl, ek love jou natuurlike aanslag, variasie en gevoel in die foto's.
ReplyDeleteWow!! Ek is so excited dat jy ons fotos ook neem!!! Yay :-D
ReplyDelete