Search This Blog

5 DES 2009 Liesel en Rihan (STELLENRUST)


Rihan en Liesel se troue was my 2de troue vir die naweek. Ek was so opgewonde oor die troue, want hulle onthaal was op die pragtige STELLENRUST. Die vorige keer wat ek daar 'n troue gedoen het, het dit GEREëN. WOW, wat 'n pragtige venue, soveel opsies en plekke om fotos by te neem.











Liesel het aangetrek by BEAUCLAIR Gastehuis in Stellenbosch.
Hierdie is een van die mooiste gastehuise waar ek nog ooit 'n bruid afgeneem het.





Blomme en decor: To-Nettes

Trou rok: ELBETH GILLIS BRIDAL

Make-up: Fabienne Zadel






















NG Kerk Stellenbosch Moedergemeente








Ek was bietjie geworry gewees omdat hulle wit roos blare gehad het vir konfetti. Ek was bang mens kon dit nie sien teen die wit kerkgebou nie, maar was baie tevrede toe ek die fotos later sien.





















Die volgende 3 fotos is van my gunstelling fotos.
























KOEK: Ashton Smith
PRETTY DELICIOUS









Tydens die onthaal het my assistent my geroep om die SUNSET te sien en toe het ek vir Rihan en Liesel geroep sodat ons dit kon capture. Om mense voor 'n SUNSET af te neem is soms maar 'n moeilike foto om te neem, maar ek het my een canon 430 flash gebruik as 'n slave om die extra lig van die regterkant af te gooi.
Ek is baie gelukkig met resultaat.













om 'n boodskap te los, CLICK op die onderstaande woord COMMENT en los vir hulle 'n boodskap, dankie.



Share:

No comments

Post a Comment

Tell me what you think, please leave a comment. Please select the Name/URL option. Put your name in the NAME box, you don't have to worry about the URL box.

© Cape Town Wedding Photographer, Western Cape Wedding Photographer, Agapé Studio, Charl Smith | All rights reserved.
Blog Design Handcrafted by pipdig