Search This Blog

25 April 2009 Jacques & Mariska (HAZENDAL)


Wedding no: 109

Wedding date: 25 April 2009
Bride preparation venue: Casa Mia - Tableview
Ceremony venue: Hazandal – Marvol Museum
Photography venue: Hazendal
Reception venue: Hazandal

Hierdie was my 1ste troue op Hazendal. Wat ‘n ongelooflike venue, Hazendal was een van ons keuses ook gewees toe ons begin venues soek vir ons troue.
Ek dink die winter het nou amptelik sy kop uitgesteek, dit het so baie op hul trou dag gereën. Ek en my vrou gaan eet elke keer voor ons na ‘n troue toe gaan by Wimpy, die oggend voor ons eet, toe bid en vra ek God dat Hy vir ons net ‘n kansie sal gee wanneer ons couple fotos wil neem. Sjoe, God is regtig getrou, ons kon vir 90min couple en familie fotos neem sonder een druppel. Die aand tydens die onthaal het dit weer gereën.

Please make some comments. There is a “COMMENT” place at the end of each wedding. Click on the word “COMMENT” and leave a comment. Thank you.

CLICK ON IMAGE TO ENLARGE

















































Please make some comments. There is a “COMMENT” place at the end of each wedding. Click on the word “COMMENT” and leave a comment. Thank you.
Share:

6 comments

  1. Puik gedoen Charl!Dankie vir die bekwame manier waarop jy Jacques & Mariska se sprokiesdag 'vasgevang' het - te midde van die weer.
    Seën vir julle. Kirstein en Alomah

    ReplyDelete
  2. Die foto's is regtig iets besonders...Jacques en Mariska lyk pragtig, en hulle albei straal...!
    Sonika

    ReplyDelete
  3. Wat 'n voorreg om deel te kon wees van so 'n wonderlike dag. Jou foto's is pragtig ! Geluk !
    Reinette

    ReplyDelete
  4. Die foto's is stunning! Jacques en Mariska het awesome gelyk en die troue was regtig iets besonders! Baie geluk jul 2!
    Liefde
    Madeleine

    ReplyDelete
  5. Wow,Charl!dit is hoekom jy een van di bestes is!jy het dit reggekry om my en Jacques se liefde vir mekaar op film vas te vang.ons sal dit altyd na aan ons harte hou.dankie!

    ReplyDelete
  6. BAIE MOOI IETS BESONDERS IETS OM VEREWIG TE KOESTER MARISKA EN JACQUES LYK SOOS N SPROKIES VERHAAL JUANITA

    ReplyDelete

Tell me what you think, please leave a comment. Please select the Name/URL option. Put your name in the NAME box, you don't have to worry about the URL box.

© Cape Town Wedding Photographer, Western Cape Wedding Photographer, Agapé Studio, Charl Smith | All rights reserved.
Blog Design Handcrafted by pipdig