Search This Blog

Maternity and Newborn combo | Andro and Lara's little miracle

Dis altyd lekker as ou trou kliënte die wonderlike nuus deel dat hulle 'n babatjie verwag! Dit was sulke goeie nuus toe Lara en Andro laat weet het dat hulle 'n wonderwerkie oppad het. 

Ons wens hulle alles van die beste toe as gesin en ek hoop om gou weer van hulle fotos te neem. Ek het beide hierdie shoots so geniet - hulle is wonderlike mense! Mag die Here hulle baie seën.

Hierdie is 'n baie goeie voorbeeld van 'n maternity en newborn combo.


BEFORE:


























AFTER:
And then she was born...


































Share:

No comments

Post a Comment

Tell me what you think, please leave a comment. Please select the Name/URL option. Put your name in the NAME box, you don't have to worry about the URL box.

© Cape Town Wedding Photographer, Western Cape Wedding Photographer, Agapé Studio, Charl Smith | All rights reserved.
Blog Design Handcrafted by pipdig