Search This Blog

My own family shoot

Uiteindelik weer 'n paar nice fotos van ons as familie! Met ons derde kleintjie oppad, moes ons darem fotos neem van ouboet en ousus met my vrou se swanger magie. Dit was so lekker om hierdie fotos te neem en veral te edit - mens se eie kinders bly darem net die oulikste en mooiste. Soveel so, dat ek nie die fotos vir die blog KON minder maak nie. Elke een is net vir my so SUPER oulik van die kids! Weet nie of julle dit so baie soos ek gaan geniet nie, maar dit is vir my 'n voorreg om my pragtige gesin met julle te deel.

Zoey is nou 5jr 6 maande en Zachary is 2 jr 6 maande en my vroutjie is hier 34 weke swanger met Alexander. Dit was so lekker om ons studio bietjie in te span vir ons eie fotos :-) En ons het sommer die kamera se remote gebruik vir die familie- en couple fotos!


















































Add caption






























Share:

No comments

Post a Comment

Tell me what you think, please leave a comment. Please select the Name/URL option. Put your name in the NAME box, you don't have to worry about the URL box.

© Cape Town Wedding Photographer, Western Cape Wedding Photographer, Agapé Studio, Charl Smith | All rights reserved.
Blog Design Handcrafted by pipdig