Search This Blog

Newborn - Jacob (6 days)

Dit was regtig vir my fantasties gewees om vir Hannes, Tina en Jacob (6 dae oud) in die studio te hê vir Jacob se newborn shoot.  Ek het vir Hannes so paar jaar gelede ontmoet in die troubedryf.  Hulle is kreatiewe koppe agter die baie suksesvolle KRAAK - weddings and events besigheid.  

Hannes en Tina het 'n paar goedtjies saam gebring na die shoot wat vir hulle baie spesiaal was en het gevra dat ek van dit in die shoot moet probeer gebruik.  Ek hoop en bid dat Jacob vir julle nog meer vreugde en plesier sal bring en bid dat ons Here julle sal seën in die fantastiese voorreg om ouers te kan wees. 

































Share:

1 comment

  1. Jo-Lize van der MerweSeptember 9, 2014 at 9:11 AM

    Mooiste foto's van die allermooiste baba'tjie xxx

    ReplyDelete

Tell me what you think, please leave a comment. Please select the Name/URL option. Put your name in the NAME box, you don't have to worry about the URL box.

© Cape Town Wedding Photographer, Western Cape Wedding Photographer, Agapé Studio, Charl Smith | All rights reserved.
Blog Design Handcrafted by pipdig