Ek wens soms meer mense wil die tyd van die jaar trou, die natuur is besig om so ongelooflik mooi te word. Ek is so mal oor die helder warm herfs kleure. Regardt en Leandra het 'n oggend troue gehad met 'n intieme middag ete onthaal by La Masseria in Durbanville. Ons het couple foto's geneem in die middel van die dag, nie die beste tyd vir foto's nie, maar ek is heel tevrede met die eind produk. Hoop julle geniet ook die foto's.
If there is a photo that didn't load correctly, press the F5 key, Thanx.
xxx
SERVICE PROVIDERS:
Reception venue: La Masseria
Preparation venue: Heerenzicht Estate
Make-up & Hair: Jodrieka & Gavin
Dress: Anje Pansegrouw
Flowers: C&L Flora (021 975 6140)
Jewellery: Browns Jewellers / NWJ Jewellers
Decor: Bunches for Africa / Rent-a-candle
Videography: Guava Graphics
No comments
Post a Comment
Tell me what you think, please leave a comment. Please select the Name/URL option. Put your name in the NAME box, you don't have to worry about the URL box.