Lara and Andro is getting married on 14 May 2011. We did an engagement shoot in Cape Town. They want to use the photos on their invites and I am also designing and printing a Guestbook for them for their reception.
xxx
xxx
I just love the next 3 photos. Love the car driving past and getting the motion of the car.
The next photo is like 1 in a 1000 000. This was a truck driving past and you can just see Lara and Andro in the gap between the cab and the load :)
WOW! Hierdie foto's is stunning! Baie dankie Charl - dit was regtig amazing gewees en dankie dat jy dit vir ons so special gemaak het.
ReplyDeleteSien baie uit na die trou foto's en weereens - BAIE DANKIE!!
Absoluut stunning Charl! Lekker om Andro en Lara so gemaklik en ontspanne voor die lens te sien. Sien uit na die troue en alle pics wat nog gaan volg!
ReplyDeleteCarin (Andro se mamma)
Stunning fotos Charl!!!
ReplyDeleteEk dink die foto's is stunning!!
ReplyDeleteNatalie
Die fotos is pragtig. Ons kan nie wag om sien wat jy met die groot dag se fotos gaan doen nie, Charl!
ReplyDeleteAndro en Lara julle het julle beroep gemis. Julle lyk stunning!
Stunning fotos!!!! Well done Charl!
ReplyDeleteAndro en Lara - julle lyk stunning! Geniet die oploop en opwinding oppad na die groot dag!
Alana
Carin, Jou kinders is lieflik. Goeie fotos. Sus
ReplyDelete