Search This Blog

25 September 2009 Marine en Werner (BLOEMENDAL)

Hierdie was my 2de troue vir die naweek. More (26 Sept na Langebaan vir die 3de troue).
Marine en Werner het in die NG Kerg Bloubergstrand hul beloftes aan mekaar gemaak, ook die gemeente waar hulle lidmate is en betrokke is. Dit was 'n pragtige diens waartydens die gemeente se "band" die gaste gelei het in "Praise & Worship". Wat 'n wonderlike manier om aan God die glorie te gee vir hul lewens.

Hulle onthaal was by Bloemendal, ek was eers bekommerd omdat hulle onthaal in die onderste venue was (baie donker), maar hulle het dit regtig baie mooi laat lyk.

Ons hul fotos oppad na die venue geneem en ook paar fotos geneem by die Bloemendal wynhuis.

SERVICE PROVIDERS:

Bloemendal: www.bloemendal.co.za
Blomme en decor: www.designbymarcel.co.za
Drapings & lighting: www.decor4u.co.za


CLICK ON PHOTOS TO ENLARGE








CLICK ON PHOTOS TO ENLARGE
















CLICK ON PHOTOS TO ENLARGE













CLICK ON PHOTOS TO ENLARGE






















CLICK ON PHOTOS TO ENLARGE












PLEASE MAKE A COMMENT...

Share:

1 comment

  1. Die fotos lyk absuluut stunning!!!

    -Annamarie-

    ReplyDelete

Tell me what you think, please leave a comment. Please select the Name/URL option. Put your name in the NAME box, you don't have to worry about the URL box.

© Cape Town Wedding Photographer, Western Cape Wedding Photographer, Agapé Studio, Charl Smith | All rights reserved.
Blog Design Handcrafted by pipdig