Search This Blog

10 JAN 09 Mari-Lise & Jacques (Eensgezind)

Hierdie was vir my en my assistent (my vrou) 'n baie spesiale troue gewees. Daar is 'n paar redes. 1. Die paartjie het vanuit NGK Bergsig getrou, my vrou is daar in die bediening verantwoordelik vir die kinderbediening. 2. Voor ek fotograaf was, was ek onderwyser gewees, iets waaroor ek nie praat nie. Mari-Lise was een van die leerders in die skool 'n paar jaar terug en dit was lekker om die spesiale dag vir haar vas te vang.

Julle sal nog baie POSTS sien van Eensgezind, dit is een van my lekkerste venues, behalwe dat mens moet rond ry vir fotos, maar ek het nou al so baie troues daar gedoen, ek ken nou al die mooi stop plekkies vir great fotos.

Geniet die fotos...

(jammer dat van die fotos se kwaliteit bietjie dof is, ek het dit te klein gemaak vir
die blog (internet), onthou, ek is nog nuut met die BLOGGING ding)




















Share:

No comments

Post a Comment

Tell me what you think, please leave a comment. Please select the Name/URL option. Put your name in the NAME box, you don't have to worry about the URL box.

© Cape Town Wedding Photographer, Western Cape Wedding Photographer, Agapé Studio, Charl Smith | All rights reserved.
Blog Design Handcrafted by pipdig