Rudolph and Alice had a very romantic reception at The Mount Nelson Hotel. We planned to do part of the photo shoot on Signal Hill, but unfortunately the weather didn't allow for that and we took all our photos at the hotel. This is a HUGE post with 170 photos, so please be patient while it all upload :)
©
Cape Town Wedding Photographer, Western Cape Wedding Photographer, Agapé Studio, Charl Smith | All rights reserved.
Wow!! Die foto's is ongelooflik mooi!!! Weereens baie geluk aan Rudolph en Alice! Julle is pragtig!!
ReplyDeleteEn Charl, jy het jouself uitstekend van jou taak gekwyt! Well done!! Dis die mooiste foto's foto ooit!!! ('',)
ReplyDeleteSooo mooi. Rudolp en Alice, julle het pragtig gelyk op julle troudag en die fotos lyk stunning, was 'n blessing om deel te wees van julle dag. Charl, well done. Jy het hulle dag pragtig vasgevang.
ReplyDeleteDit is vrek mooi!!! Mooi gedoen Charl! Rudolph en Alice... mooier as mooi! Die foto's wys presies hoe die aand was... ons eie royal wedding! Kan nie wag om die foto's in julle album te bekyk nie :)
ReplyDeleteStunning fotos! Alice, jy het ongelooflik gelyk!!
ReplyDeleteStunning fotos! Alice, jy het ongelooflik gelyk!!
ReplyDelete