Hierdie was troue no 46 vir 2009. My 2de laaste troue vir die jaar. Na 'n baie lang jaar en baie exciting troues, was Kobus en Rhonalda se troue baie lekker gewees. Dit was ook my eerste keer wat ek op DOMAINE BRAHMS 'n troue gehad het. 'n Redelike nuwe trou venue verseker met baie potensiaal. Ek hoop dat ek nog baie daar sal skiet in die toekoms.
Assistent: Chris vd Sandt
CROSST OVER VIDEO PRODUCTIONS
Rhonalda het aangetrek by die pragtige MOOIKELDER
Tel: (+27 21) 869 8787
Kobus en Rhonalda het in die klein "kerkie" op Domaine Brahms getrou.
Die onderste foto is my FAVOURITE foto vir die dag.
Got a little Captain in you?
CLICK op die woord COMMENT om vir Kobus en Rhonalda 'n boodskap te los.
Assistent: Chris vd Sandt
CROSST OVER VIDEO PRODUCTIONS
Rhonalda het aangetrek by die pragtige MOOIKELDER
Tel: (+27 21) 869 8787
Kobus en Rhonalda het in die klein "kerkie" op Domaine Brahms getrou.
Die onderste foto is my FAVOURITE foto vir die dag.
Got a little Captain in you?
CLICK op die woord COMMENT om vir Kobus en Rhonalda 'n boodskap te los.
Stunning stunning stunning!!!!
ReplyDeleteIt was a beautiful wedding and the photographs just prove it, best wishes to all the families and the new couple.
ReplyDeleteReally great pictures! It was a fantastic wedding - enjoyed by all who were there!
ReplyDeletePragtige foto's!
ReplyDeleteAh my baba sussie!! Jy het asemrowend gelyk en ja, Kobus was ook nogal handsome...
ReplyDeleteMascha
Beautiful foto's! Waarlik baie kosbare herinneringe is vasgevang. Ronalda, jy het pragtig gelyk. En als was so mooi.
ReplyDeleteAg maar die foto's is pragtig! Dit was 'n heerlike troue, ons het dit vreeslik geniet. Nalla jy het pragtig gelyk!S.
ReplyDeleteHaai maar lyk sy nie net te pragrig nie? Nella en familie die seremonie was pragtig, die onthaal pretig en ek is net bly om my beste vriendin dol gelukkig te sien. Mag julle ontelbare jare van geluk he en kinders by dosyne. ;-)
ReplyDeleteDit was 'n wonderlike troue. Alles was so pragtig. Hoop julle 2 gaan nog baie lank gelukkig saam wees.
ReplyDeleteHulle lyk proagtig en die troue was baie mooi.
ReplyDeleteHallo Nig.
ReplyDeleteJy lyk ongelooflik mooi en dit is die mooiste foto's ooit.
JOU NIG, Karlien van UPINGTON
Dit lyk of dit pragtige dag was! BAIE bly ve jou! -- Wens julle jare van pragtige oomblikke toe. God Bless.
ReplyDeletex T X