Wedding date: 14 Februarie 2009 (morning wedding)
Bride preparation venue: Farm Guest House
Ceremony venue: Under Oaks
Photography venue: Under Oaks
Reception venue: Under Oaks
Wedding planner:
the O Company
Lana Strumpfer
076 973 9797
Hierdie was my 1ste troue vir die dag. Sjoe, watter oulike couple. Hierdie was vir my ‘n baie mooi en romantiese troue. Die dekor, venue en alles was great. Dit was Under Oaks se eerste troue, maar ek hoop hulle hou meer troues daar, ongelooflike venue vir klein intieme troues.
Please make some comments. There is a “COMMENT” place at the end of each wedding. Click on the “YELLOW” word “COMMENT” and leave a comment. Thank you.
CLICK ON IMAGE TO ENLARGE
Lenie, dit lyk vir my asof die troue 'n wenner was!! Hoop julle dit baie geniet!! Ek moet se, die foto's is EXCELLENT!
ReplyDeleteOh WOW!!!! Loame' jy is pragtig. Dit was dan nou die dag wat jy nog op skool was en hier is jy die mooiste mooiste bruid! Sjoe Lenie, tyd het gevlieg en jy en Willard moet so trots wees.
ReplyDeleteEk wens Loame' en Petrus lewenslank geluk en blydskap met baie baie liefde!
Groete
Tanya, Leon, Simon en Keren